Modulekode | MBK 254 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Hierdie module het ten doel om die biokinetikus verder toe te rus vir die beroep Biokinetika en fokus primêr op praktykgerigte gesondheidsorg. Dit gaan eerstens primêr oor koolhidrate en vette as energiebron, die gesondheidsimplikasies van obesiteit en oefening as modaliteit om hierdie gesondheidsprobleem aan te spreek. Tweedens word gefokus op die groei en ontwikkeling van die baba tot volwassene en hoe dit beïnvloed kan word deur fisieke aktiwiteite. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App